Wonder Woman

Wonder Woman is 'n superheldin geskep deur die Amerikaanse sielkundige en skrywer William Moulton Marston (skuilnaam: Charles Moulton),[1] en kunstenaar Harry G. Peter in 1941 vir DC Comics. Marston se vrou, Elizabeth, en hulle lewensmaat, Olive Byrne,[2] word gekrediteer as sy inspirasie vir die karakter se voorkoms.[1][3][4][5][6]

  1. 1,0 1,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named NYT-20141023
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Lepore
  3. Moon, Michael (12 Maart 2012). Darger's Resources (in Engels). Duke University Press. ISBN 978-0822351566.
  4. Catherine Bennett. "The Secret History of Wonder Woman review – is this what a feminist looks like? | Books". The Guardian. Geargiveer vanaf die oorspronklike op Desember 14, 2016. Besoek op Desember 14, 2016.
  5. "Wonder Woman's Kinky Feminist Roots". The Atlantic. Geargiveer vanaf die oorspronklike op Januarie 17, 2017. Besoek op Desember 14, 2016.
  6. Caplan, Rebecca. "Wonder Woman's Secret Past". The New Yorker. Geargiveer vanaf die oorspronklike op Desember 16, 2016. Besoek op Desember 14, 2016.

Developed by StudentB